Original Research

J H J A Greyvenstein en A S Geyser se teologiese denke oor die volkskerkgedagte

Ernest van Eck
HTS Teologiese Studies / Theological Studies | Vol 51, No 3 | a1440 | DOI: https://doi.org/10.4102/hts.v51i3.1440 | © 1995 Ernest van Eck | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 December 1995 | Published: 12 December 1995

About the author(s)

Ernest van Eck, Universiteit van Pretoria Tydelik-deeltydse dosent: Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap (Afd A), South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

The theological thoughts of J H J A Greyvenstein and A S Geyser on the concept 'people's church'. This paper - in two parts - aims to participate in the current debate regarding the writing of a new church order for the Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, concentrating on Article III of the current church order. As a debate within the Nederduitsch Hervormde Kerk, the first article tra"ces the thoughts of two previous professors in New Testament Studies, J H J A Greyvenstein and A S Geyser, on the concept 'people's church' ('volkskerk'). In the following article Greyvenstein and Geyser's understanding of the Hervormde Kerk as 'peoples church' ('volkskerk') will critically be evaluated by means of a social-scientific analysis of meals as ceremonies in Mark's gospel. Sonder om die tradisie van die vadere uitgesproke met goddelike gesag te beklee, redeneer die ideoloog graag dat die vaders tog nie verkeerd kon wees in hulle verstaan van die Woord nie en origens gee hy in die praktyk, so nie in beginsel nie, aan die tradisie in elk geval dieseifde geldigheid as aan die Woord. (Geyser 1960/1961b:304) Eintlik het die Kerk geen ander bestaansrede nie as om te getuig dat Jesus die Christus die openbaring van Gods liefde is nie....Want die Kerk het tot enige ell enigste taak om die Evangelie te verkondig tydig en ontydig, op aile plekke aan aile mense en instansies onder aile omstandigheide. As hy daaraan nie voldoen nie of nie kan voldoen nie, kom die Kerk as Kerk in gedrang.(Geyser 1951:9; 1960:18)

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2903
Total article views: 1489

 

Crossref Citations

1. Deconstructing the past: Behind the text, in the text, confronted by the text
Ernest Van Eck
HTS Teologiese Studies / Theological Studies  vol: 73  issue: 1  year: 2017  
doi: 10.4102/hts.v73i1.4654