Chapter
Die aanloop 1909−1916
HTS Teologiese Studies / Theological Studies | Vol 66, No 3 | a916 |
DOI: https://doi.org/10.4102/hts.v66i3.916
| © 2010 J.P. Oberholzer
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 July 2010 | Published: 23 September 2010
Submitted: 26 July 2010 | Published: 23 September 2010
About the author(s)
J.P. Oberholzer,, South AfricaAbstract
Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3558Total article views: 7665