Dedication

S J Botha-huldigingsbundel by geleentheid van aanvaarding van emeritaat. Huldigingswoord

A. P.B. Breytenbach
HTS Teologiese Studies / Theological Studies | Vol 57, No 3/4 | a1840 | DOI: https://doi.org/10.4102/hts.v57i3/4.1840 | © 2001 A. P.B. Breytenbach | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 December 2001 | Published: 14 December 2001

About the author(s)

A. P.B. Breytenbach, HTS redaksie, South Africa

Full Text:

PDF (890KB)

Abstract

Professor Schalk Botha was vir baie jare betrokke by die opleiding van teologiese studente, aanvanklik by die Universiteit van die Noorde en die Hervormde Teologiese Opleiding (Hammanskraal), en die afgelope aantal jare by die Universiteit van Pretoia. Hy het aan die einde van 2000 amptelik afgetree, maar sy dienste is weer deur die Fakulteit Teologie ingekoop om gedurende 2001 lesings te gee in die Departement Kerkgeskiedenis en Kerkreg.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2221
Total article views: 3068

 

Crossref Citations

1. Exclusive language: The tool to empower and create identity
Ananda Geyser-Fouche
Verbum et Ecclesia  vol: 37  issue: 1  year: 2016  
doi: 10.4102/ve.v37i1.1495