Original Research

Homiletiese releksie - 1 Korintiërs 15:1-20

T. F.J. Dreyer
HTS Teologiese Studies / Theological Studies | Vol 56, No 2/3 | a1734 | DOI: https://doi.org/10.4102/hts.v56i2/3.1734 | © 2000 T. F.J. Dreyer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 December 2000 | Published: 14 December 2000

About the author(s)

T. F.J. Dreyer, Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die, Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, South Africa

Full Text:

PDF (632KB)

Abstract

Daar is antieke verhale bekend wat vertel van persone wat opgewek is en herleef het. In die Grieks-Romeinse wereld is daar byvoorbeeld die verhaal van Herakles, die seun van Zeus. Op grond van sy lee graf en opstanding is hy as godeseun aangeneem. Ons beskou sulke verhale egter as mites omdat dit geen historiese werklikheidbegronding het nie. Dit is pogings om aan mense goddelike eienskappe toe te dig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2200
Total article views: 2007


Crossref Citations

No related citations found.