The gospel is not a new law. A clear distinction must be made between law and gospel, so that the gospel is not mistakenly understood as a new law, but as the gospel (the good news). The relationship between law and gospel must be considered carefully. Two prominent theologians, Martin Luther and Karl Barth, did just that, but in opposition to one another. This article describes and compares their respective views. Barth defends a political use of the gospel. The gospel provides believers with action instructions for the civilian life. Barth argues in terms of analogical thinking and, according to him, believers’ understanding of reality is determined by their understanding of Christ. Luther, on the other hand, believes that the preaching of Christ and the life experience are in contrast. Faith and life are not identical. He understands the believer as the hearer of the gospel – as passive recipient of the grace of God. The passivity here, however, is a highly creative one. The relevance for us of the theological position defended regarding law and gospel is evident from the document ‘Association of the World Communion of Reformed Churches with the Joint Declaration on the Doctrine of Justification’. The spirit of the document is clearly Barthian. Fundamental theological differences are on the table with the Lutheran position and there is no question of real consensus. Intensive study and frank ecumenical conversation is required to seek real consensus for the sake of a clear Christian testimony in the world.
Matteus 5:17 stel dat Jesus nie gekom het om die wet op te hef (verbreek, ontbind) nie, maar om dit te vervul. Dit is ook nie Paulus se mening dat Jesus, of geloof in Jesus, die wet opgehef het, of dit kragteloos gemaak het nie. In Romeine 3:31 vra hy: ‘Maak ons dan die wet ongeldig deur die geloof?’ Hy antwoord die vraag met presies dieselfde afwysing as wat hy in Galasiërs 2:17 gebruik: ‘Dit mag nie wees nie [
In die vroeë gestaltes van Luther se teologie, speel die dialektiek
Luther stel in ’n preek oor Galasiërs 3:23–29 (WA 36, 8–42), wat hy op 01 Januarie 1532 gelewer het, dat die regte (eenduidige) onderskeiding tussen wet en evangelie die grootste kuns is wat die Christendom moet bemeester (WA 36, 25, 17–26).
Aanvanklik was die onderskeiding fundamenteel in Luther se verset teen die oortuiging van die monnikedom dat mense deur goeie werke geregtigheid voor God kan verdien en die kerklike praktyke (in die besonder die aflaat) wat daaruit ontwikkel het, en waarin die evangelie tot wet verwerk is. Die Rooms-Katolieke het van die geloof ’n wettiese godsdiens gemaak en ondermyn daarom die grondliggende karakter van die geloof wat in die eerste plek mense tot Christene maak, naamlik die oortuiging dat geen wet, ook nie ’n nuwe wet (
Volgens Luther is die wet God se Woord as gebod – wat ons gebied in terme van wat ons moet doen en wat goeie werke van ons eis (WA 36, 13, 28–29). Die evangelie, daarteenoor, is suiwer geskenk, gawe en heil (WA 36, 14, 22–34; WA 36, 15, 16–17). In terme van die wet tree mense as opgeroeptes, gewers en daders op, maar in terme van die evangelie is hulle ontvangers en nie doeners nie. Deur die wet is God op so ’n wyse aan die werk dat Hy mense tot dade oproep, maar deur die evangelie, daarenteen, is God op so ’n wyse aan die werk dat mense die ontvangers van sy goeie werk word (Bayer
Die problematiek om reg tussen wet en evangelie te kan onderskei, bestaan ook op ’n volgende vlak. Die wet self verhinder die regte onderskeiding. Dit kom daarin tot uitdrukking dat die geskiedenis van Jesus Christus as wet verkondig word. Waar die geskiedenis (historie) van Jesus verkondig word, en nie
Sedert 1522 gebruik Luther die formulering
Met sy standpunt oor die regte gebruik van die wet beveg Luther twee uiteenlopende dwalings:
Aan die een kant verset hy hom teen ’n standpunt soos dié van Karlstadt, wat aanvoer dat die Mosaïese wet onverkort vir Christene geld. Luther verwerp ’n wetties-biblistiese Skrifgebruik. Soos alle ander burgers van ’n land geld die burgerlike reg ook vir Christene. Die burgerlike wette rig hulle optrede en nie meer die wette van die Ou Testament nie (WA 18, 81, 14). As sodanig het die Ou Testament vir Christene nie meer enige openbaringsgesag nie. Tog wou Luther nie soos Marcion die Ou Testament as boek uit die Christelike Bybel verwyder nie. Vir Luther lê die waarde van die Ou Testament nie in die sedelike en kultiese voorskrifte daarvan nie, maar in die beloftes van die Messias en die voorbeelde van geloof in God wat daarin opgeteken is. Die evangelie bevry mense om
Aan die ander kant verset Luther hom ook teen die antinomisme. Antinomisme wys enige vorm van die gebruik van die wet van die hand. Soos reeds hierbo aangedui, verdedig Luther die blywende waarde van die wet deur twee verstandige gebruike daarvan uit te lig. Johann Agricola (?1566) het byvoorbeeld in stryd met Luther geleer dat die wet nie God se Woord is nie en mense daarom nie kan aanspoor tot boetedoening oor hulle sonde nie. Die oortreding van die wet is nie die beweegrede vir boetedoening nie, maar wel die versaking van liefde (Honecker
Die regte onderskeiding van wet en evangelie as ’n stryd teen sowel nomisme as antinomisme bly steeds aktueel. Die moraliserende nomisme van verskeie eietydse gestaltes van die charismatiese Christendom, sowel as dié van sommige vergestaltings van die ortodoks Gereformeerde Protestantisme, is oorbekend en hoef nie hier verder bespreek te word nie. Die oorweldigende meerderheid van mense in ons tyd glo dat hulle in ’n tyd lewe wat in die teken van vryheid staan. Georg Wilhelm Friedrich Hegel (
In teenstelling met eensydige standpunte, soos hierbo uiteengesit, onderskei Luther tussen wet en evangelie as twee gebruikswyses van God se Woord. Evangelie is die toesegging van genade,
Die doel met die eksistensiële interpretasie van die wet is om die bestaan van die mense te verhelder en te ontsluit, sodat die evangelie as
Om die oortuiging te ondersteun dat die wet universeel geldig is, het Luther verder ook die oortuiging gehandhaaf dat die wet (
Luther verset hom teen geïsoleerde prediking van die wet. Blote wetsprediking werk
Die subjek van die
In die prediking moet reg tussen evangelie en wet onderskei word. Luther se wetsopvatting het die vraag na die gestaltegewing van die menslike lewenswerklikheid in die oog. Die taak van die
Luther se onderskeiding tussen wet en evangelie het ’n soteriologiese oriëntasie in terme van die regverdigingsgebeure. Die leidende vraag in terme waarvan Luther die onderskeid tussen wet en evangelie tref, is: wat maak mense regverdig voor God? Alle mense is aan sonde en dood onderworpe. Die begrip ‘wet’ word deur Luther ingespan om hierdie menslike werklikheid te beskryf. Wie aan sonde en dood onderworpe is, lewe onder die wet. Kennis van die wet, in die eintlike sin van die woord, word eers deur die aanhoor van die evangelie van verlossing deur Christus moontlik. Mense leer hulleself eers ten diepste as sondaars ken by die hoor van die evangelieverkondiging.
Luther se onderskeiding tussen wet en evangelie as fundamentele bousteen van die regverdigingsleer
Karl Barth het sy standpunt oor evangelie en wet vir die eerste keer sistematies uiteengesit in ’n voordrag met die titel
Luther en Barth volg uiteenlopende benaderings
Karl Barth se oorspronklike uitgangspunt was nie om die werking en die funksie van die wet, die
Om Barth se standpunt oor die verhouding tussen evangelie en wet te probeer verduidelik, is dit dalk raadsaam om as uitgangspunt te neem dat hy daarop wys dat die feit dat God met mense praat ’n vrye onverskuldigde weldaad van Hom is. Dat God met ons praat, is onder alle omstandighede reeds die uitdrukking van sy genade (Barth
Die feit dat Barth (
Mense kan nie selfstandig tot die insig kom dat hulle boos is nie (Barth
Anders as Luther is Barth se benadering nie soteriologies nie, maar openbaringsteologies en gnoseologies (Honecker
Barth (
Etiek as leer van God se gebod verklaar die wet as die gestalte van die evangelie, dit wil sê, as die norm wat mense deur die verkiesende God as heiliging ervaar.
God se aanbod van genade aan mense gaan altyd sy aanspraak op hulle gehoorsaamheid teenoor Hom vooruit. Binne die verbond gaan die evangelie die wet altyd vooraf (Barth
Barth se standpunt stem baie ooreen met dié van Melanchthon en Calvyn wat die sogenaamde derde gebruik van die wet (
Barth se standpunt het uit verskeie oorde, maar veral uit Lutherse geledere, hewige kritiek ontlok. Hier word net enkele belangrike kwessies aan die orde gestel. Edmund Schlink (
Jüngel (
Die opvatting van die
Melanchthon redeneer dat die gelowiges wel vry is van die verdoemenis van die wet, maar dat die wet as
Artikel VI van die
Gerhard Ebeling (
In die
Barth (
Paulus, by wie Luther aansluiting vind, het die wet (νόμος) eenduidig as heilsweg afgewys. Die direkte teenstelling tussen evangelie (εὐαγγέλιον) en wet (νόμος) vind ons egter nêrens in Paulus se briewe nie. Hy beskryf wel ’n teenspraak tussen ἐπαγγελία [belofte] en νόμος [wet] in sy briewe (Rom 4:13; Gal 3:18, 21). Volgens Luther is die wet (
Gerhard Ebeling (
Volgens Luther put teologie uit twee bronne, naamlik die Heilige Skrif en die menslike ervaring (Beutel
Die blywende relevansie en belang van die teologiese posisie wat ingeneem en verdedig word rakende die verband tussen wet en evangelie, blyk duidelik uit die dokument
In die dokument word die volgende ten opsigte van wet en evangelie gestel:
The Reformed agree with the strong conviction expressed that the law is fulfilled in Christ and is not a ‘way of salvation’ for us. The law discloses our sin to us and leads us to seek God’s mercy in Christ. At the same time, we understand that it is the teaching and example of Christ (who fulfilled the law) that remains the norm for life in Christ. For this reason, the Reformed maintain that the commandments of God remain valid for us in our lives as believers. This is the guiding role of the law, sometimes referred to as ‘the third use of the law.’ This is the primary use in Reformed understanding - even more central than the first two: the ‘civil’ use (to curb wrongdoing in the public arena) or the ‘pedagogical’ use in convicting of sin. ‘Law and gospel’ are not sharply contrasted but viewed as connected by their grounding in God’s grace. This sense of connection between law and gospel echoes a Reformed emphasis on the continuity (rather than contrast) between the Old Testament and the New Testament as one covenant of grace. For the Reformed sola scriptura entails tota scriptura. Both law and gospel are God’s good gifts to us. The law is God’s gracious provision of a guide for living. (World Communion of Reformed Churches
Die standpunt-inname van
4.5 Law and Gospel
31. We confess together that persons are justified by faith in the gospel ‘apart from works prescribed by the law’ (Rom 3:28). Christ has fulfilled the law and by his death and resurrection has overcome it as a way to salvation. We also confess that God’s commandments retain their validity for the justified and that Christ has by his teaching and example expressed God’s will which is a standard for the conduct of the justified also.
32. Lutherans state that the distinction and right ordering of law and gospel is essential for the understanding of justification. In its theological use, the law is demand and accusation. Throughout their lives, all persons, Christians also, in that they are sinners, stand under this accusation which uncovers their sin so that, in faith in the gospel, they will turn unreservedly to the mercy of God in Christ, which alone justifies them.
33. Because the law as a way to salvation has been fulfilled and overcome through the gospel, Catholics can say that Christ is not a lawgiver in the manner of Moses. When Catholics emphasize that the righteous are bound to observe God’s commandments, they do not thereby deny that through Jesus Christ God has mercifully promised to his children the grace of eternal life. (The Lutheran World Federation & The Catholic Church
Die Barthiaanse ondertone in die
Karl Barth het konsekwent weerstand gebied teen elke moontlike vorm van die ideologisering van die evangelie. Sy eie teologie word daarmee egter nie gevrywaar om self as instrument ingespan te word om bepaalde politieke oogmerke te probeer bereik nie (Demut
The law is God’s gracious provision of a guide for living. Reformed sensibilities concerning the law resonate with those expressed in Psalm 19, ‘The law of the Lord is perfect, reviving the soul; the decrees of the Lord are sure, making wise the simple; the precepts of the Lord are right, rejoicing the heart; the commandment of the Lord is clear enlightening the eyes …’ The renewal of life (sanctification) that accompanies justification strengthens us to live (more fully) in gratitude and joyful obedience to God. (World Communion of Reformed Churches
Toegespits geformuleer, lui die gevolgtrekking:
There is a sense in which justification and sanctification may be thought of as ordered toward justice. In God’s saving work things are being ‘set right’ in lives. We are drawn into right relationship with God and into the true worship of God (soli deo gloria). The true worship of God finds concrete manifestation in striving for justice and righteousness in society. Thus we are drawn into the work of setting things right in the larger social world. (World Communion of Reformed Churches
Die onderliggende verstaan van die verhouding tussen wet en evangelie behels duidelik meer as net ’n blote klemverskuiwing of die aankondiging van addisionele insigte ten opsigte van die klassieke Lutherse posisie. Hoewel die dokument baie na Calvyn verwys, is die gees daarvan Barthiaans. Fundamentele teologiese verskille kom op die tafel en van werklike konsensus met die Lutherse posisie is daar nie sprake nie. In 2007 het die Gemeenskap van Evangeliese Kerke in Europa deur ’n studie bevind dat blywende verskille onder die Europese lidkerke van dié organisasie bestaan betreffende die verstaan van die verhouding tussen wet en evangelie (Bünker & Friedrich,
Die outeur verklaar dat hy geen finansiële of persoonlike verbintenis het met enige party wat hom nadelig kon beïnvloed het in die skryf van hierdie artikel nie.
Beutel (
In ’n tafelgesprek (
Gerhard Ebeling (
Die vraag of daar ’n algemeen-menslike ervaring van die wet, met ander woorde ’n algemeen-geldende wet bestaan, kom hier op die voorgrond. In terme van Luther se teologie, skryf Gerhard Ebeling (
Ons moet in gedagte hou dat die inhoud van die evangelie net so min die regverdigingsleer is as wat dit die wet is. Die regverdigingsleer is nie die inhoud van die evangelieboodskap nie, maar eerder die teologiese konsekwensie daarvan (Ebeling
s23.
Uit die voorwoord van die eerste band van die
Die feit dat Luther en Barth uiteenlopende teologiese benaderings gevolg het, beteken nie dat daar geen raakpunte tussen hulle onderskeie benaderings bestaan het nie. In ’n sekere sin ontwerp Barth verskeie aspekte van sy teologie in dialoog met Luther. Plasger (
‘
Barth (
Ebeling (
Ebeling (
‘
Die ontwikkelingsgeskiedenis van sowel die saak as die terminologie kan nagelees word by Ebeling (
Die